
Ons begeerte as AGS Nuwe Begin is om ons samelewing te versadig met die teenwoordigheid van God en die beginsels van Sy Koninkryk wat gebaseer is op God se Woord. Ons uniekheid lê in ons diversiteit en akkommodasie vermoë. Dit is ons begeerte om ‘n Gemeente te wees waar ons vir u en u gesin ‘n Geestelike tuiste skep waar u deel van die familie in Chistus Jesus kan wees.
Our Desire as AFM New Beginning, is to saturate our society with the presence of God and the principles of His Kingdom, based on God’s Word. Our uniqueness lies in our diversity and ability to accommodate everyone. It is our desire to be a Congregation where we create a Spiritual home for you and your family where you can be part of the family in Christ Jesus.
1 Februarie 2026
8 Februarie 2026
25 Januarie 2026

Die Kinder – bediening vanaf 09:00 (tydens diens).

Die Jeug vanaf 19:00- 21:00, Vrydag aande by die kerk.




Beplan jou volgende besoek
Plan your next visit

Gebedsversoeke
Prayer requests


Ondersteun ons Missie

Begin 1 Februarie 2026
Veral om God se stem te herken, nader aan Hom te kom en jou geestelike krag…
Vasting en Gebed is ‘n manier om ons lewens met God se wil te herbelyn; met…
Mattheus 17: 14-21 14EN toe hulle by die skare kom, gaan daar ‘n man na Hom…
